Our alumni have ventured into diverse corners of the music industry, carrying the invaluable lessons and skills they acquired during their time with us. From captivating solo performances on international stages to groundbreaking collaborative projects, their achievements illuminate the profound impact of their foundational training. We invite you to explore the stories and successes of our past students, who continue to inspire and elevate the art of music.

Hugo

Hugo

So waar het alles vir my begin? Presies hier by Riana van Wyk Musiekskool. Dis die plek waar my fondasie gelê is vir die musiekbedryf, waar ek nie net leer sing het nie, maar ook wat om te verwag van die musiekbedryf, hoe om jouself te projekteer, ens. – m.a.w., die hele pakket. Wees gerus, as jy eers by Riana van Wyk Musiekskool was, sal jy meer as gereed wees vir die bedryf. Ek is ewig dankbaar dat ek ongeveer 20 jaar terug daar was en nog steeds betrokke is in die musiekbedryf. Dankie, Riana, vir al die kennis en dit wat ek kon leer vir my eerste tree na 'n fantastiese bedryf. Liefde, Hugo.
Ronelle Roberts

Ronelle Roberts

I am truly grateful for your unwavering support and guidance, Riana. Your expertise, dedication, and passion for teaching have not only shaped my voice and helped me reach new heights but also inspired me to exceed my limits. Your ability to identify my strengths and weaknesses and tailor your instruction has been instrumental in my development as a vocalist and an artist. I am amazed by the progress I have made under your tutelage and am forever thankful for the countless hours you've invested in honing my skills. The impact you have had on my musical journey is profound, and I will carry the lessons I have learned from you throughout my career.
Elizma Theron

Elizma Theron

Elizma Theron het as Hoërskool meisie by Riana met sang opleiding begin terwyl sy 'n model was. Haar ouers het vanaf Kakamas gekry om haar te bring vir klas. Vandag is sy een van ons land se groot afrikaanse sterre.
Merique

Merique

Although I only spent a short while with Riana as my teacher, the time we did spend together was enjoyable and rewarding. She has a way of making her students feel comfortable, and her bubbly personality and passion for music are highly contagious.
Werner Beukes

Werner Beukes

Hi, it's me, Werner Beukes. I'm a producer, songwriter, and musician. At the age of 7, I started taking singing lessons from Riana van Wyk until I reached 15. These lessons certainly shaped my vocal skills to such an extent that I'm able to provide background vocals on every album I have ever worked on. What an honor it is to have worked with the biggest names in the SA music industry and to have been awarded for my work in the USA.
Sorita Van Schalkwyk

Sorita Van Schalkwyk

Ek ken vir Riana van Wyk al vanaf 1994 toe sy by Musiekwêreld in Brackenfell begin singklasse gee het. My twee dogters het by haar sanglesse geneem; dit het so lekker gelyk dat ek toe ook by haar aangesluit het. Ons het saam met haar in Sola Gratia (’n Gospelgroep) opgetree by verskillende instansies, konserte en kerke. Ongelukkig moes ons verhuis, en Riana het my so geïnspireer dat ek my eie sangskool begin het, wat ek vir 25 jaar besit het. Riana ken haar vak as ’n musiek- en sangonderwyseres.
Wilha Carstens

Wilha Carstens

Ek het my musiekkundighede vanaf 1999 by Riana van Wyk Musiekskool ontwikkel, wat 'n lewensveranderende ervaring vir 'n plaasseun van Moorreesburg was. Hierdie reis het my musiekfamilie gevorm en vir 10 jaar het ons saam gegroei. Riana het my op 'n jong ouderdom onder haar vlerk geneem, my nie net musieknote geleer nie, maar ook sleutelvaardighede vir 'n suksesvolle loopbaan in die bedryf. Vandag geniet ek 'n diverse loopbaan in die Afrikaanse musiekbedryf, te danke aan die stewige fondasie wat sy gelê het. Baie dankie, Riana! Love you xxxx
Priscilla

Priscilla

Riana has been an excellent teacher, helping me develop in many areas of my singing abilities. I was also encouraged and shown how to relax on stage, with instruction in microphone and stage techniques, diction, phrasing, rhythm, and breathing techniques. She also showed me how to use interpretation in musical songs. Lastly, Riana always advised us to be true to ourselves and never be a copy of someone else.
Rouchelle Liedemann

Rouchelle Liedemann

resies is waar my sangloopbaan begin het deur ’n onderwyser en ’n musiekjuffrou wat in my geglo het. By Riana van Wyk Musiekskool het ek nie net geleer hoe om te sing nie, maar ook hoe om my woorde te artikuleer en ’n verhoogpersoonlikheid te vorm. Vir hierdie vormingsjare in my musiekloopbaan is ek altyd dankbaar, en ek dank God dat Hy iemand soos Riana op my pad gebring het… Lief jou, Riana xxx.
Warren Elliott

Warren Elliott

Warren Elliott is tans by die Bron-gemeente 'n aanbiddingsleier en bedien ook by Kobus Theron se kerk en 'n paar ander kerke. Hy het sangonderrig by Riana van Wyk ontvang.
André Smit

André Smit

Ek het op die ouderdom van 16 jaar met  sanglesse begin in die laat 90's.  Na 'n stemtoets by Riana het dinge sommer vinnig begin met die uitsoek van solo liedjies wat by my bariton stem pas, asook die beplanning van duette vir "Reik na die Sterre".  Riana is 'n hoflike, warm, snaakse en plat op die aarde mens met 'n goeie hart.
Pierre van Heerden

Pierre van Heerden

Ek was 14 jaar oud toe ek by Riana begin sangklas neem het. Ons paaie het egter lank voor dit al gekruis toe ons saam in die Talentparade konsertgroep was. Dit was jare voor die groot ontwikkeling van die Afrikaanse mark. Die konsertgroep het deur die hele Wes-Kaap getoer, en ons het opgetree by verskillende dorpies en gemeenskappe. My ontwikkeling as sanger het by Riana begin. My fondasie is gelê deur optredes by kompetisies, verskeie vertonings en produksies.
Pieter Mohr

Pieter Mohr

Die beste en belangrikste besluit wat ek jare terug geneem het, was om by Riana van Wyk Musiekskool stemonderrig te kry. Dit was die eerste stap om die musiekbedryf te betree. Na al die jare gebruik ek nog steeds daardie leiding in my loopbaan.